GEBORE
2 Jun. 1875
OORLEDE
17 Jul. 1963
UNIVERSITEIT
–
GELEGITIMEER
1912
ORDEN
1913
STANDPLASE
Uitenhage (Hpr.)
1918 Sondagsrivier
1925 Glen Lynden
EMERITEER
1933
Ds. Sydney Francis Feneysey is op 2 Junie 1875 gebore en is in 1912 tot die bediening toegelaat. Hy was eers hulpleraar van Uitenhage, en is in 1918 na Sondagsrivier en in 1925 na Glen Lynden. Hy het in 1933 afgetreë en sy emeritaat het hy hom veral op die studie van die einddinge toegelê. Hy is op 17 Julie 1963 in die ouderdom van 88 jaar oorlede.