Esterhuysen, Hendrik De Waal

 

GEBORE

31 Mei 1898

OORLEDE

9 Sept. 1932

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

1926

ORDEN

1927

STANDPLASE

Philippolis

EMERITEER

Eerw. Hendrik de Waal Esterhuyse is 31 Mei 1898 in die distrik Williston gebore. In 1928 uit die Sending-Instituut tot sendeling bevorder is hy die volgende jaar op 12 Februarie as leraar van die sendinggemeente Philippolis bevestig en daar was hy met seën werksaam tot 9 September 1932, toe hy op jeugdige leeftyd en na ‘n aardse bediening van slegs vyf jaar tot hoër diens opgeroep is.