Esterhuysen, Abraham Matthys De Villiers

GEBORE

5 Des. 1888

OORLEDE

18 Okt. 1959

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

1917

ORDEN

1919

STANDPLASE

 Standerton (Hpr.)

1920 Delarey

1922 Stella

1926 Christiana

1929 Hoopstad

1937 Petrusburg

1948 Melsetter

1951 Rusape

EMERITEER

1955

Ds. Abraham Matthys De Villiers Esterhuysen is in 1917 gelegitimeer en het agtereenvolgens die gemeentes Standerton, Delarey, Stella, Christiana, Hoopstad, Petrusburg, Melsetter en Rusape bedien. Na aanvaarding van sy emeritaat in 1955 het hy as hospitaal bearbeider in Bloemfontein opgetree. In 1958 is hy geroep om ‘n krisis in ‘n Rhodesiese gemeente te hanteer, waar hy sy kragte ooreis het. Hy is op 18 Oktober 1959 oorlede in die ouderdom van 70 jaar.