GEBORE
1894
OORLEDE
7 Jun. 1966
UNIVERSITEIT
–
GELEGITIMEER
1918
ORDEN
–
STANDPLASE
1921 Maitland
EMERITEER
1965
Hy is in 1894 in Natal gebore. Na sy legitimasie in 1918 het by vir enige jare die sendinggemeente Wakkerstroom bearbei, en van 1921 of was by leraar van die sendinggemeente Maitland, tot by sy emeritaats aanvaarding in 1965. Hy het hom veral beywer vir Nie-blanke onderwys, en was verantwoordelik vir die stigting van die eerste skool vir Nie-blanke van Maitland en Kensington Hy was ook in die laaste jare van sy lewe spoorwegleraar. Hy is op 7 Junie 1966 oorlede in die ouderdom van 71 jaar. (Jaarboek 1967/563).