Gebore
6 Okt. 1883
OORLEDE
29 Jul. 1960
UNIVERSITEIT
–
GELEGITImeer
1914
ORDEN
1915
STANDPLASe
1920 Lusaka
1923 Kuruman
1927 Pofadder
EMIRITEER
1948
Ds. Pieter de Waal Eksteen is op 6 Oktober 1883 gebore. Hy was ‘n baanbreker van die Ned. Geref. Kerk in die Noorde. In 1914 gelegitimeer, is hy die volgende jaar as leraar van die gemeente Bulawayo georden en bevestig, waar hy vyf jaar gestaan het voordat hy na Lusaka gegaan het. Destyds was hy die enigste leraar in Noorden Suid-Rhodesië, Njassaland en ‘n deel van die Kongo. In 1923 is hy na Kuruman en in 1927 na Pofadder, waar hy 21 jaar gearbei het tot sy emeritaat in 1948. Hy is op 29 Julie 1960 oorlede in die ouderdom van 76 jaar. (Jaarboek ).