
Gebore
14 Nov. 1909
OORLEDE
7 Okt. 1963
UNIVERSITEIT
–
GELEGITImeer
1945
ORDEN
1947
STANDPLASe
EMIRITEER
–
Ds. Francois Piherres Charles Duminy is op 14 Novemher 1909 gebore. Hy is in 1945 gelegitimeer en op 16 Augustus1947 in die gemeente Goedemoed bevestig, waar hy tot op sy heengaan gestaan het. As kenner van Sotho was hy jare lank lid van die Sinodale Eksamen-kommissie in Stamtale. Hy het sy kort maar vrugbare bediening met getrouheid versier. Op 7 Oktober 1963 is hy skielik oorlede in die betreklik jeugdige ouderdom van 54 jaar. (Jaarboek ).