Du Toit, Wessel Charles Oswald

 

Gebore

4 Nov. 1894

OORLEDE

16 Jul. 1961

UNIVERSITEIT

GELEGITImeer

1934

ORDEN

1935

STANDPLASe

Pretoria-Wes

1936 Alberton

1941 Frankfort

1945 Burgersdorp

1951 Uitenhage

1953 Oudtshoorn

1955 Oudtshoorn-Suid

EMIRITEER

Ds. Wessels Charles Oswald du Toit is op 4 November 1894 gebore. Na sy legitimasie in 1934 het hy agtereenvolgens die gemeentes Pretoria-Wes, Alberton, Frankfort, Burgersdorp, Uitenhage, Oudtshoorn en Oudtshoorn-Suid bedien. Hy word onthou as ‘n stoere stryder vir die Calvinisme en ons Gereformeerde erfenis. Hy het in die tuig gesterwe op 16 Julie 1961, in die ouderdom van 66 jaar.