Gebore
20 Mei 1915
OORLEDE
24 Nov. 1961
UNIVERSITEIT
–
GELEGITImeer
1943
ORDEN
1945
STANDPLASe
Omaruru
1949 Lutzville
EMIRITEER
–
Ds. George Philip du Toit is op 20 Mei 1915 gebore en in 1943 gelegitimeer. Sy eerste gemeente was Omaruru, en in 1949 is hy na Lutzville. Hy het sedert 1953 aan afnemende gesigsvermoë gely, maar deurentyd het hy hom toegespits op sendingwerk, bidure, huisbesoek en geestelike gesprekke. Hy is na ‘n oogoperasie in Kaapstad oorlede op 24 November 1961, in die ouderdom van 46 jaar. (Jaarboek ).