Gebore
10 Aug. 1901
OORLEDE
7 Nov. 1961
UNIVERSITEIT
–
GELEGITImeer
1934
ORDEN
1935
STANDPLASe
Porterville (Hpr;)
1936 Steynsrus
1939 Koringberg
1945 Tiervlei
EMIRITEER
–
Ds. Francois Philippusdu Toit is op 10 Augustus1901 gebore, Hy is in 1934 gelegitimeer en het die gemeentes Porterville (as hulpprediker); Steynsrus, Koringberg en Tiervlei (sedert 1945) bedien. Hy was o.a. ‘n ywerige lid van die Sinodale Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid. Tydens die sitting van die Sinode van die Kaapse Kerk is hy op 7 November 1961 skielik aan sy huis oorlede in die ouderdom van 60 jaar. (Jaarboek ).