Gebore
5 Mei 1836
OORLEDE
1926
UNIVERSITEIT
–
GELEGITImeer
1865
ORDEN
1866
STANDPLASe
1880 Brandfort
EMIRITEER
1894
Ds. Egbert Andreas Jacobusdu Toit.: Gebore in 1836. Oorlede 5 Maart 1926. Ds. du Toit het sy teologiese opleiding aan die Kweekskool te Stellenbosch geniet en in 1865 sy Proponentseksamen afgelê. In 1866 is hy georden as die eerste predikant van Jacobsdal waar hy werksaam was tot 1880 toe hy na Brandfort gegaan het, weer as eerste predikant van die gemeente. .In 1894 het hy. afgetree en in Iater jare het hy op sy geboorteplaas, Stellenbosch, gaan woon, waar hy selfs op sy ouë dag baie vriende gemaak het deur sy sagte en beskeië geaardheid en minsame emgang. (Jaarboek ).