Gebore
8 Jul. 1903
OORLEDE
20 Jan. 1969
UNIVERSITEIT
–
GELEGITImeer
1928
ORDEN
1929
STANDPLASe
Caledon (Hpr.)
1935 Hermanus
1947 Vanwyksdorp
EMIRITEER
–
Ds. Dirk van der Spuy du Toit is op 8 Junie 1903 gebore en in 1928 gelegitimeer. Hy was eers hulpprediker van Caledon met werkkring Hermanus. In 1935 is Hermanustot ‘n afsonderlike gemeente afgestig, en is ds. du Toit tot eerste leraar beroep. In 1947 is hy na die gemeente Vanwyksdorp, waar hy twintig jaar lank met groot seën gearbei het. Nadat hy in 1967 sy emeritaat aanvaar het, het hy hom op Kleinmond gevestig. Op 20 Januarie 1969 is hy op 65-jarige ouderdom in ‘n motorongeluk naby Stellenbosch oorlede. (Jaarboek 1970/461)