Du Toit, Andries Mellet

 

Gebore

OORLEDE

10 Des. 1958

UNIVERSITEIT

GELEGITImeer

1898

ORDEN

1900

STANDPLASe

Swellendam

EMIRITEER

1935

Eerw. Andries Mellet du Toit het sy lewe gewy aan die stigting en opbou van die sendinggemeente Swellendam. Nadat hy as sendeling gelegitimeer is, het hy in 1898 op versoek van die kerkraad van die moedergemeente na Swellendam gegaan om die werk te organiseer, sodat ‘n gemeente gestig kon word uit die Kleurlinglidmate wat tot die moederkerk behoort het. Ondanks baie moeilikhede en teëstand het hy deur sy ywer en taktvolle optrede die sendinggemeente in 1902 gestig. In April 1935, na ‘n heerlike bediening van 36 jaar in die gemeente, het hy sy emeritaat aanvaar. Hy is op 10 Desember 1958 oorlede. (Jaarboek ).