Du Preez, Johannes Wilhelmus Wessel

 

Gebore

4 Aug. 1907

OORLEDE

24 Jul. 1958

UNIVERSITEIT

GELEGITImeer

1933

ORDEN

1934

STANDPLASe

 Prieska

1939 Vanrhynsdorp

1944 Oudtshoorn

1949 Kroonstad-Noord

1950 Kroonheuwel

1956 Sekretaris van Maatskaplike Rade O.V.S. en Spoorwegleraar, O. V.S.

EMIRITEER

Ds. Johannes WilhelmusWessel du Preez is op 4 Augustus1907 op Senekal gebore. Hy is in 1933 gelegitimeer en het die gemeentes Prieska. Vanrhynsdorp, Oudtshoorn, Kroonstad-Noord, Kroonheuwel en Reitzpark met veel seën en vrug bedien. Van 1956 tot begin 1958 was hy ook spoorwegleraar in die O.V.S. en Sekretaris van Maatskaplike Rade. Hier het hy ontginningswerk gedoen en die werk op ‘n vaste voet geplaas. Hy was ‘n vurige prediker en ‘n harde werker. In elke gemeente het hy een of ander monument opgerig in die vorm van opvoedingsinrigtinge, kerke en kerksale. Daarbenewens het hy hom beywer vir afstigting en beter geestelike bearbeiding. In sy laaste gemeente, nl. Reitzpark in die Vrystaatse Goudveld, het hy slegs ses maande gearbei toe hy na ‘n kort siekbed op 24 Julie 1958 oorlede is. (Jaarboek ).