Du Plessis, Charl

 

Gebore

12 Jun. 1926

OORLEDE

15 Mrt. 2008

UNIVERSITEIT

BA, MA, D.Th.

gelegitimeer

ORDEN

STANDPLASe

EMIRITEER

Charl PhilippusDu Plessis is op 12 Junie 1926 op Lutzville in die Olifantsriviervallei gebore. Sy ouers was Johannes Gideon du Plessis en Engela Helena Paxton, boeremense wat naby die grond en die natuur geleef het. Charl is die naasoudste van agt kinders, vierdogters en vier seuns.As jong seun was hy dodelik siek aan men ingitis, maar hethy na gebed merkwaardig herstel. Hy het sy skoolopleiding in 1933 aan die Laerskool Lutzville begin, en daarna sy hoërskoolopleiding aan die Hoërskool Van Grensdorp ontvang. Hy het in 1945 matriek in die eersteklas geslaag.

In 1946 het hy BA-Admissie op Stellenbosch begin studeer. Hy het saam met sy ‘n paar maande het ds SP du Plessis ‘n beroep na die NG Gemeente Luipaardsvlei, buitekant Krugersdorp, aan vaar, waar daar in sy dienstyd ‘n nuwe kerkgebou opgerig is.

Op 11 Junie 1961 het hy sy intreepreek in die NG Gemeente Jeppestown in die hartjie van Johannesburg gelewer. In 1963 word hy ‘n skakelbeampte by die Kinderoord MTR Smit op Ugie in Griekwaland-Oos. Ds Du Plessis het daama, in 1964, leraar van die NG Moedergemeente geword, in 1969 leraar van die NG Gemeente Pretoria-Wes, en in 1972 leraar van die NG Gemeente George-Bergsig, wat pas afgestig het van die NG Moedergemeente op George. ln 1976 het hy ‘n beroep aanvaar na die NG Gemeente Westonaria, waar hy op 7 Mei 1986 sy emeritaat aanvaar het.

Die egpaar het in huile strandhuis op Tergniet by Grootbrakrivier afgetree, maar na twee jaar na ‘n aftree-oord in Pretoria-Noord verhuis. Hiema het hulle op Kimberley, Bronkhorstspruit en sedert 27 Februarie 1998 in ‘n aftree-oord in Lyttelton gewoon.

Ds Sarel du Plessis het op 30 November2006 gesterf en is uit die NG Gemeente Boksburg- Noord begrawe, een van sy vorige gemeentes. Ds G Booy het ‘n troosdiens uitJesaja 43 gelei, en die gedeelte by die graf is deur ds EJ Zeelie waargeneem. Daar is getuig: “Hy sal altyd met liefde onthou word deur elkeen wat sy pad gekruis het, ongeag of dit uit ‘n beradings- of vriendskapsoogpunt gedoen is.”

Ds Du Plessis is op 27 November 1951 met Janetta Francina Albrecht, van Kensington in Johannesburg, getroud. Hulle het vier kinders (twee dogters en twee seuns) in die Kinderoord MTR Smit op Ugie aangeneem. Met Sarel se afsterwe laat hy sy weduwee agter, wat tans in die Kosmos-tehuis op Boksburg woon. (Jaarboek ).