Gebore
–
OORLEDE
–
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1932
ORDEN
1945
STANDPLASe
1945 Sandveld
1949 Elandskloof
1953 Friemersheim
1962 Uniondale
EMIRITEER
–
Ds. Michiel Christoffel Dippenaar het met moedige volharding en met toewyding en seën agtereenvolgens die Sending gemeentes Sandveld (1945); Elandskloof (1949); Friemersheim (1953) en Uniondale (1962) bedien. Hy is op 24 Junie 1971, ‘n jaar voordat hy voornemens was om af te tree, na ‘n kort siekbed in die hospitaal op George oorlede. Sy opleiding het hy in 1932 op Wellington voltooi. (Jaarboek 1972/538).