DIE WEESHUIS, LADYBRAND

Die Weeshuis in Ladybrand in die Vrystaat is deur ds. P. S. Van Heerden opgerig na die Tweede Vryheidsoorlog. Net hele en halwe wese word hier opgeneem. Teen 1952 was daar naby die 400 kinders in the inrigting, en groot behoefte word juis toe gevoel vir verdere uitbreiding, wat ook sal geskied sodra die nodige fondse in hande is. Kinders kry ‘n deeglike opleiding. In skool sover as Matriek. Verder word geleer: Landbou, kleremakery, timmerwerk, skoenmakery en ander leerwerk, huishoudkunde, naald- en kunsnaaldwerk.

 

BRON: NG Kerk Jaarboek 1952