De Wet, Pieter Francois

Ds PF de Wet

Gebore

11 Jan 1920

OOrlede

23 Feb 2014

Universiteit

BA (US)

Gelegitimeer

1947

Orden

1948

Standplase

1948 Kokstad (Griekwa Independcate-gemeente)

1949 Waterford

1958 Albanie

1961 Van Riebeek

1969 Lambertsbaai

1972 Cambridge-Wes

1976 PE Sonheuwels

Emeriteer

Ds Pieter Francois de Wet is op 11 Janurie 1920 te Lichtenburg gebore as die seun van ds Hendrik Adrian de Wet. Na sy studies staan in die bediening in die Griekwa Independente-gemeente te Kokstad, Waterford, Albanie, Van Riebeek, Lambertsbaai, Cambridge-Wes en laastens Port Elizabeth-Sonheuwels. Hy tree op 16 Februarie 1946 in die huwelik met Anna Magdalena Bredenkamp (gebore op 19 Februarie 1923). Uit die huwelik is drie dogters gebore.