De Villiers, Stefanus Andries

 

Gebore

1 Jul. 1887

OORLEDE

3 Des. 1972

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1922

ORDEN

1924

STANDPLASE

Merweville

1926 Brakfontein

1928 Aliwal-Noord

 1943 Sandveld

1944 Piketberg

EMIRITEER

1952

Ds. StefanusAndries de Villiers, wat as rustende leraar in talle gemeentes met vrug hulpdiens verrig het, is 1 Julie 1887 gebore en in 1922 op Wellington gelegitimeer. Nadat hy die sendinggemeentes Merweville (1924); Brakfontein (1926) en Aliwal-Noord (1928) bedien het, aanvaar hy in 1936 sy emeritaat. Vanaf 1943 staan hy egter in die gemeente Sandveld en vanaf 1944 op Piketberg, waar hy in 1952 uittree. Hy sterf 3 Desember 1972 in Tiervlei in die geseënde ouderdom van 85 jaar. (Jaarboek 1973/465).