Gebore
–
OORLEDE
16 April 1937
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1907
ORDEN
1908
STANDPLASE
EMIRITEER
1936
Eerw. Johannes Pieter de Villiers was geboortig uit Ficksburg en het sy opleiding tot die diens van die evangelie aan die Sending-Instituut op Wellington ontvang. In 1906 toegelaat is hy reeds die volgende jaar georden bevestig as leraar van die sendinggemeente Senekal, wat hy 29 jaar lank met onvermoede ywe en kenlike seën bearbei het. Dat hy eers tot Assessor en later ook tot Moderator van die Sendingsinode van die Vrystaatse Kerk gekies is toon aan hoe sy persoon en werk waardeer geword is. In 1936 het hy weens swakke gesondheid sy emeritaat aanvaar en 16 April 1937 is hy sy ewige rusingegaan. (Jaarboek ).