Gebore
1 Aug. 1886
OORLEDE
8 Nov. 1970
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1913
ORDEN
1914
STANDPLASE
1916 Retreat
1920 Hopetown
1925 Claremont
EMIRITEER
1954
Ds. Jacobusde Villiers het gedurende die veertig jaar van sy aktiewe bediening (legitimasie 1913, emeritus1954) die Sendinggemeente Wynberg (hulpleraar, 1914); Retreat (1916); Hopetown (1920) en Claremont (1925) bedien. Hy was laasgenoemde gemeente se eerste vaste leraar en gedurende die ongeveer twintig jaar van sy dienstyd daar het die gemeente grootliks uitgebrei. Na sy aftrede het hy nog met hospitaal arbeid voortgegaan. Op 1 Augustus1886 gebore, is hy op 8 November 1970 in Rosebank in die geseënde ouderdom van 84 jaar tot hoër diens opgeroep. In die geskiedenis van ons kerk is dit waarskynlik enig dat vader en seun op dieselfde dorp, soos hy en sy vader, wyle ds. P. J. A. de Villiers (Jaarboek 1972/538).