De Villiers, Jacobus Johannes

 

Gebore

3 Nov. 1884

OORLEDE

21 Jun. 1960

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1917

ORDEN

1918

STANDPLASE

Loxton

1920 Robertson

EMIRITEER

1951

Eerw. JacobusJohannes de Villiers is op 3 November 1884 in Heidelberg, K.P., gebore. Van 1909 tot 1911 het hy in die distrik Montagu onderwys gegee. Daarna is hy vir verdere studie, en is hy in 1917 gelegitimeer. Sy eerste gemeente was Loxton, waar hy ongeveer twee jaar gestaan het. Van 1920 af was hy sendeling op Robertson, totdat hy sy emeritaat in 1951 aanvaar het. As jong man het hy reeds indruk gemaak deur sy erns, toewyding en innige gehedslewe. Tydens sy dienstyd in Robertson was dit kenmerkend van sy lewe dat hy sy kragte ooreis het in die diens van sy Meester. Hy is op 21 Junie 1960 in die ouderdom van byna 76 jaar oorlede. (Jaarboek ).