Gebore
–
OORLEDE
–
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
–
ORDEN
–
STANDPLASE
–
EMIRITEER
–
Hy is te Theunissen in 1908 as sendeling gelegitimeer. Sy eerste gemeente was Longlands (Vaalrivier-delwerye); daarna was hy ‘n tyd lank veldprediker in die leër. Hy het later die gemeentes Kakamas en Caledon bedien. In 1943 het hy sy emeritaat aanvaar. Gedurende sy bediening het hy ‘n leidende rol in die kerklike lewe van veral Caledon en Hermanusgespeel. Hy is op 19 Julie 1965 op 81-jarige leeftyd oorlede. (Jaarboek ).