Gebore
25 Des. 1879
OORLEDE
19 Mei 1964
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1906
ORDEN
1907
STANDPLASE
Uitenhage (Hpr.)
1909 Fouriesburg
1925 Riebeek-Kasteel
EMIRITEER
1947
Ds. Michiel Johannes de Kock is op 25 Desember 1879 gebore. Na sy legitimasie in 1906 was hy eers hulpprediker op Uitenhage; daarna het hy die gemeentes Fouriesburg (16 jaar lank) en Riebeek-Kasteel (22 jaar lank) bedien. Nadat hy sy emeritaat in 1947 aanvaar het, het hy nog in verskeie gemeentes hulpdiens verrig. Hy is op 19 Mei 1964 op 84-jarige leeftyd skielik oorlede. (Jaarboek ).