Gebore
–
OORLEDE
6 Aug. 1966
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1943
ORDEN
1944
STANDPLASE
1949 Prins Albert
EMIRITEER
–
Ds. Nicolaas Johannes Hendrik de Bruyn: Hy is in 1943 as sendeling gelegitimeer, en was daarna sendeling op Vosburg en Prins Albert, ‘n toegewyde en bekwame arbeider in die diens van die Here. Hy was bemind in sowel die Moederas die Sendingkerk. Die Here het hom vrugbaar gebruik om baie gelowiges op te bou in die geloof en om ander tot heilsekerheid te lei. Hy is op 6 Augustus1966 oorlede in die ouderdom van 62 jaar.(Jaarboek 1967/563).