Conradie, Pieter

 

Gebore

11 Apr. 1932

OORLEDE

4 Okt. 1966

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1958

ORDEN

1959

STANDPLASE

Matatiele (Bantoe)

1965 Na Moederkerk: Moorreesburg

EMIRITEER

Ds. Pieter Conradie is op 24 Mei 1932 in die distrik Bredasdorp gebore. Na sy legitimasie in 1957 het hy sendeling van die Bantoekerk op Matatiele in die Transkei geword; in 1965 het hy ʼn beroep as predikant van die moeder-gemeente Moorreesburg aangeneem. In die nag van 3 Oktober 1966 was sy motor in ‘n botsing met ‘n trein betrokke, en vroeg in die oggend van 4 Oktober 1966 is hy aan beserings oorlede, in die jeugtige ouderdom van slegs 34 jaar. (Jaarboek 19  ).