Cilliers, Willem Albertus Francois

 

Gebore

OORLEDE

3 Apr. 1960

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1928

ORDEN

1929

STANDPLASE

 Frankfort

1942 Veldprediker

EMIRITEER

Kommandeur Eerw. Willem AlbertusFrancois Cilliers is in 1928 gelegitimeer en die volgende jaar as leraar van die sendinggemeente Frankfort bevestig, waar hy gestaan het totdat hy in 1942 veldprediker geword en in die Tweede Wêreldoorlog saam met die troepe na die Noorde gegaan het. Na die oorlog is hy tot vlootprediker van die Ned. Geref. Kerk in die Suid-Afrikaanse Weermag aangestel en op Simonstad gestasioneer. Daar is hy op Sondagaand, 3 April 1960, skielik oorlede, nadat hy nog die twee dienste daardie Sondag gelei het. (Jaarboek 1961).