Cilliers, Jan Daniel

Ds.Cilliers Jan

 

Gebore

16 Okt. 1951

OORLEDE

9 Des. 1968

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1933

ORDEN

1937

STANDPLASE

Hopetown (Hpr.)

1934 Standerton (Hpr.)

1935 Ventersdorp (Hpr.)

1936 Bloemhof (Hpr.)

1937 Bloemhof

1942 Bultfontein

1951 Ottosdal

1961 Lydenburg

EMIRITEER

1968

Ds. Jan Daniël Cilliers is op 16 Oktober 1908 gebore en in 1933 as predikant gelegitimeer. Hy was agtereenvolgens predikant van Bloemhof, Bultfontein, Ottosdal en Lydenburg. ‘n bediening van 35 jaar het hy op 1 Augustus1968 sy emeritaat aanvaar. Slegs vier maande daarna, op 9 Desember 1968, is hy in die ouderdom van 60 jaar skielik aan ‘n hartaanval oorlede. (Jaarboek 1970/460).