GEBORE
08 Apr.1785
OORLEDE
5 Jun. 1863
UNIVERSITEIT
M.A.
GELEGITIMEER
1828
ORDEN
1828
STANDPLASE
1828 Caledon
EMERITEER
1850
Ds John Cassie is op 8 April 1785 in Skotland gebore. Hy kom na Suid-Afrika en word in 1828 Leraar van die NG Gemeente Caledon. Hy emeriteer in April 1850 en keer terug na Skotland.