Calitz, Jan Johannes Marthinus

 

Gebore

21 Aug. 1900

OORLEDE

11 Jan. 1965

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1930

ORDEN

1934

STANDPLASE

Volmoed

1944 Greytown

1946 Boksburg-Oos

EMIRITEER

1949

Jan Johannes MarthinusCalitz is op 21 Augustus1900 gebore en in 1930 tot die bediening toegelaat. Hy het agtereenvolgens die gemeentes Volmoed, Greytown en Boksburg-Oos bedien, totdat hy in Maart 1949 sy emeritaat aanvaar het. Hy is op 11 Januarie 1965 in die ouderdom van 64 jaar oorlede. (Jaarboek 1966).