Burger, Pieter Francois Theron

 

Gebore

31 Mrt. 1881

OORLEDE

23 Aug. 1952

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1917

ORDEN

1918

STANDPLASE

1918 Willowmore

EMIRITEER

1931

Ds. Pieter Francois Theron Burger is in 1917 gelegitimeer en in 1918 as leraar van Willowmore bevestig. Na ‘n dienstyd van dertien jaar te Willowmore moes hy weens swakke gesondheid in 1931 sy emeritaat aanvaar. As emeritus was hy jare lank op Kimberley behulpsaam en het ook aan ander gemeentes hulp verleen waar sy hulp nodig was. Hy is tydens die Ringsitting te Willowmore, wat hy as ouderling van die Nuwe Kerk, Graaff-Reinet, bygewoon het, aldaar in die ouderdom van 68 jaar oorlede. (Jaarboek 1953).