Bruwer, Petrus Johannes Jacobus

Ds PJJ Bruwer

Gebore

1 Jul. 1906

OORLEDE

21 Mrt. 1970

UNIVERSITEIT

US

gelegitimeer

1932

ORDEN

1934

STANDPLASE

 1934 Heidelberg Tvl.

1936 Nigel

1946 Leeudoringstad

EMIRITEER

1960

Ds. Petrus Johannes Jacobus Bruwer is op 1 Julie 1906 gebore en is aan die einde van 1922 gelegitimeer. Gedurende sy ampsbediening was hy predikant van die gemeentes Heidelberg, Tvl., NigeI en Leeudoringstad. In 1960 moes by weens verswakte gesondheid sy emeritaat aanvaar. Na ‘n lang siekbed is hy op 21 Maart 1970 in die ouderdom van 63 jaar oorlede. (Jaarboek 1971/484).