Gebore
25 Jan. 1887
OORLEDE
27 Okt. 1972
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1931
ORDEN
1932
STANDPLASE
1932 Kraaifontein
EMIRITEER
1955
Ds. Jacob Daniël Brink, stigter en eerste leraar van die Sendinggemeente Kraaifontein, is 27 Oktober 1972 op rype leeftyd in Bellville oorlede. Na sy toelating tot die bediening in 1931 op Wellington, arbei hy van 1932 af tot sy aftrede in 1955 met groot toewyding in sy enigste gemeente, wat ook Brackenfell – die ou plaas Kruispad – ingesluit het waar hy op 25 Januarie 1887 gemeente, wat hy gebore is. (Jaarboek 1973/464).