Gebore
27 Aug. 1915
OORLEDE
11 Des. 1966
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1950
ORDEN
1951
STANDPLASE
1950 Booysen
1952 Bethlehem-Morelig
EMIRITEER
1965
Pieter Bernardus Botha is op 27 Augustus1915 gebore. Nadat hy die skool verlaat het, het hy eers in ‘n handelsbank gaan werk, maar op 28-jarige leeftyd het hy vir predikant gaan studeer. Na sy legitimasie in 1950 het hy die volgende gemeentes agtereenvolgens bedien: Booysen, Douglas, Die Strand en Griekwastad. Hy het in 1965 sy emeritaat aanvaar, maar kort na sy uittrede het hy ernstig siek geword en na ‘n smartlike lyding is hy op 11 Desember 1966 in die ouderdom van 51 jaar oorlede. (Jaarboek 1968).