Blignault, Frederik

 

Gebore

OORLEDE

8 Des. 1963

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1906

ORDEN

1907

STANDPLASE

Knysna

1913 Zoar

1916 Rehoboth, S.W.A. Rynse Kerk (tydelik)

1919 Aliwal-Noord

1925 Paul Roux

1933 Graaff-Reinet

1944 Swellendam

1946 Huisvader, Sending-Instituut

EMIRITEER

1950

Ds. Frederik Blignault is op Calitzdorp gebore. Hy is in 1906 as sendeling gelegitimeer, en het agter-eenvoIgens die gemeentes Knysna, Soar. Rehohoth (SWA) bedien, en was ook ‘n tyd lank in die Rynse Kerk behulpsaam. Daarna het hy in die gemeentes Aliwal-Noord, Paul Roux, Graaff-Reinet en Swellendam gearbei, en van 1946 af as huisvader van die Sendinginstituut opgetree, tot hy sy emeritaat in 1950. Hy het ‘n leidende rol in die kerk en gemeenskap beklee. Veral op Graaff-Reinet het hy diep spore getrap. Hy is op 8 Desember 1963 in die ouderdom van 78 jaar skielik oorlede. (Jaarboek 1965).