Basson, Stephanus Gabriel

 

Gebore

25 Mrt. 1905

OORLEDE

7 Aug. 1966

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1931

ORDEN

1933

STANDPLASE

 1933 Nieuwoudtville

1943 Vredendal

1954 Kangovallei

1961 Riebeek-Kasteel

EMIRITEER

Ds. StephanusGabriël Basson: Hy is op 25 Maart 1905 gebore. Na sy legitimasie in 1931 het hy agtereenvolgens die gemeentes Nieuwoudtville, Vredendal, Kango-Vallei en Riebeek-Kasteel bedien. Hy sal as geliefde pastor en innemende mens onthou word. Hy was o.a. lank lid van die Sinodale Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid. Daarby was hy ‘n bekwame finansier, en het hy in sy dienstyd twee kerkgeboue en ‘n kerksaal opgerig. Hy is op 8 Augustus1966 na ‘n kort siekbed onverwags oorlede in die ouderdom van 61 jaar. (Jaarboek 1967/562).