Barrish, Hendrik Rudolph Christian

 

Gebore

29 Sept. 1886

OORLEDE

26 Nov. 1957

UNIVERSITEIT

US

gelegitimeer

1917

ORDEN

1918

STANDPLASE

1906 as sendeling toegelaat

1907 Parow (Hpr.)

1908 Johannesburg (Hpr.)

1918 Mochudi

1921 Bulawayo

1926 Cachet

1928 Potchefstroom-Mooirivier

Emiriteer

1956

Ds. Hendrik Rudolph Christ Barrish is in 1906 as sendeling toegelaat, en het vervolgens in Parow en Johannesburg as hulpprediker gearbei. In 1912 het hy vir verdere studie na die Kweekskool op Stellenbosch gegaan, en is in 1917 as predikant gelegitimeer. Die volgende jaar is hy op Mochudi georden, en het daarna in Bulawayo, Cachet en Mooirivier (Potchefstroom) gestaan in laasgenoemde gemeente van 1928 tot sy emeritaat in 1956. Hy is op 26 November 1957 oorlede (Jaarboek 1959).