Barnardo, Daniel Joseph

 

 

Gebore

28 Apr. 1918

OORLEDE

18 Jul. 1975

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1942

ORDEN

1943

STANDPLASE

Villiers-Cornelia

1946 Parys

1948 Heilbron

1956 Koppies

Emiriteer

Ds. Daniel Joseph Barnardo (28.4.1918-18.7.1975) word 1942 op Wellington tot die bediening toegelaat en arbei daarna met ywer en vrug in die Vrystaatse Sendinggemeentes ViIliers-Cornelia (1943); Parys (1946); Heilbron (1948) en Koppies (1956); Hy was ‘n geliefde man, nie alleen by die lidmate van die Sendingkerk nie, maar ook by die van die Moederkerk. (Jaarboek 1976)