Badenhorst, Francois Gerhardus

Ds FG Badenhorst

Gebore

25 Jan. 1899

OORLEDE

22 Okt. 1967

UNIVERSITEIT

US

gelegitimeer

1931

ORDEN

1932

standplase

1932 Mosselbaai (Hpr.)

1932 Clocolan

1941 Fordsburg

1963 Jeppestown

EMERITEEr

1948

Dr. Francois Gerhardus Badenhorst is op 25 Januarie 1899 gebore en in 1931 op Stellenbosch gelegitimeer. Nadat hy ʼn paar maande as hulp-prediker op Mosselbaai opgetree het, is hy na Clocolan beroep, waar hy nege jaar lank gestaan het, en daarna sewe jaar op Fordsburg. Hy het in 1948 afgetree. maar het in 1963 weer ‘n beroep na Jeppestown aanvaar. Hy was ʼn gewilde leraar met ʼn sterk humorsin. Hy is op 22 Oktober 1967 op Jeppestown in die ouderdom van 68 jaar oorlede. (Jaarboek 1969)