GEBORE
6 Aug. 1879
OORLEDE
Okt. 1969
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1905
ORDEN
1906
standplase
5 Mei 1906 Brandvlei
30 Jul 1910 Loxton
14 Jul 1917 Clanwilliam
28 Okt. 1927 Hopefield
EMERITEER
1969
Ds. Christoph Wilhelm Alheit is op 6 Augustus1879 gebore en in 1905 gelegitimeer. Hy het agtereenvolgens die gemeentes Brandvlei, Loxton, Clanwilliam en Hopefield bedien tot met sy aanvaarding van sy emeritaat in 1941, was hy in verskeie gemeentes behulpsaam, en hy het daarna byna 20 jaar lank as hospitaal-arbeider opgetree. Hy is op 7 Oktober 1969 in die ouderdom van 90 jaar oorlede. – (Jaarboek 1970/460).