Albertyn predikante

b1c3

d9        Engela Johanna ALBERTYN 15.11.1801 x Hendrik Johannes NEETHLING, predikant, Stellenbosch

d15      Pieter Kuijpers ALBERTYN * Stellenbosch 02.12.1813 ≈ Stellenbosch 02.01.1814, NGK predikant, voltooi teologiese studies in Utrecht, Nederland en op 09.01.1840 in Kaapstad gelegitimeer, help ook met sendingwerk te Stellenbosch. In Maart 1844 doen hy tydelike diens te Clanwilliam, maar word eerste voltydse leraar van die gemeente Swartberg (Prins Albert) vanaf 02.03.1845. Word in 1857 deur die Kaapse Sinode verkies tot lid v nuwe sending kommissie ter bevordering van sendingwerk, binnelands, sowel as buitelands. In 1851 weens swak gesondheid afgetree en woon te Caledon tot sy dood † Botrivier, Caledon 11.04.1878 x Stellenbosch 29.04.1841 Margaretha Elizabeth LOUW * c. 29.04.1824 † 20.04.1905 begrawe te Wellington (d.v. Johannes Rudolph Louw en Johanna Frederika Auret)

e3        Johannes Rudolph ALBERTYN * Prins Albert 08.03.1847, NG leraar † Wellington 17.06.1920 x Paarl 15.11.1871 Margaretha Johanna Elizabeth LOUW * 06.07.1848 † 24.07.1921 d.v. Adriaan Louw v.d. Paarl

f1         Pieter Kuijpers ALBERTYN * 31.10.1872 St Stephens 01.12.1872 † Kleinmond 26.04.1946, NG leraar x Wellington 14.04.1903 Elise Beauchamp De Jersey MORGAN * 09.10.1882 † 11.11.1959 d.v. ds. Charles Smith Morgan

f4         Johannes Rudolph ALBERTYN * Middelburg, KP 06.08.1878 Middelburg 29.09.1878, voltooi teologiese studies aan Kweekskool te Stellenbosch ca. 1903, waarna hy vir verdere studies na die VSA vertrek. Gedurende 1904 keer hy terug na SA en word aanvanklik reisende sekretaris van die Christenstudentevereniging. Word op 03.03.1906 by NGK Willowmore as leraar georden waar hy twintig jaar lank werk. Organiseer gedurende sy verblyf daar, gedurende 1916 ‘n Afrikaanse taalfees. Op 18.09.1926 word hy te Kimberley bevestig as leraar. Beywer hom veral ten opsigte van vraagstukke van verarming en verstedeliking van die Afrikaner en word gesaghebbende op gebied van maatskaplike vraagstukke. Aanvaar op 01.01.1936 die pos as Armsorgsekretaris van die Transvaalse Sinode en beywer hom ook vir die opheffing van die verarmde en ontwortelde Afrikaner. Ook hoofsamesteller van ‘n verslag van ondersoek van die Gefedereerde NGK na kerklike en godsdienstige toestande in stede van die Unie van SA. Gedurende 1949 ken die Universiteit van Pretoria aan hom ‘n ere-doktoraat toe in sosiologie en maatskaplike werk. Kimberley het ook ‘n voorstad, nl Albertynhof, na hom vernoem. Vestig na aftrede op Kleinmond, KP † Kaapstad 14.11.1967 x Graaff-Reinet 03.05.1906 Anna Christina (Kloppers) LIEBENBERG * 20.06.1879 † 01.09.1963

e6        Andries Adriaan Louw ALBERTYN * 26.12.1853, NG leraar † 06.05.1906 x Stellenbosch 10.11.1881 Rachel Petronella Maria LOUW * 12.10.1865 † 10.05.1927 d.v. Roelof Adriaan Louw en Aletta Helena Scholtz

e7        Sibella Margaretha ALBERTYN * Prins Albert 01.06.1856 † Ceres 16.09.1930 x Caledon 12.06.1878 Wilhelm Adolph ALHEIT, * 25.03.1853  † 31.12.1910 predikant s.v. Christoph Wilhelm Alheit (Rynse sendeling) en Mathilde Johanna Sanetta Vos

e8        Abraham Johannes Benjamin ALBERTYN * 07.02.1858 ≈ 07.03.1858 † 26.11.1921, NG leraar x Stellenbosch 20.01.1884 Elizabeth Jacoba ROWAN * 20.03.1865 † 20.04.1942

f5         Albert Rowan ALBERTYN * 23.02.1893 Lindley, NG leraar † Worcester 14.07.1937 x 23.03.1921 Nellie Johanna HUGO * 31.07.1896

e9        Hendrika Geertruida ALBERTYN * 12.09.1862 † 17.10.1942 x Caledon 26.09.1893 Pieter Taillefer RETIEF * 13.05.1856, predikant † 22.02.1913

e11      William Hendrik ALBERTYN * Caledon 14.11.1865, sendeling te Colesberg † 21.07.1948 x Susanna Magdalena Louise VAN DER MERWE * 23.02.1866 † 03.01.1912

d16      Susanna Johanna ALBERTYN * 30.11.1815 10.12.1815 † 24.2.1856 x Stellenbosch 25.4.1833 Paulus Daniel LUCKHOFF * Elberfeld, Duitsland 27.9.1803, sendeling † 29.12.1891 s.v. Anton Daniël Luckhoff en Maria Catharina Overmann