Albertyn, Andries Adrian Louw

Ds A A L Albertyn

GEBORE

26 Des. 1853

OORLEDE

6 Mei 1906

universiteit

Stellenbosch

GELEGITIMEER

1881

GEORDEN

1882

STANDPLASE

28 Jan 1882 Steynsburg

8 Des 1883 Rouxville

EMERITEER

Ds. Andries Adriaan Louw Albertyn: Die geliefde broer wat oorlede is te Aliwal Noord op 6 Mei 1906. Als jongeling bring hy te Prins Albert ʼn tyd in een winkel door. Dog die drang tot die Evangeliebediening was by hom so sterk gevoel dat hy dit nie kon wederstaan nie. Hy gaan na die Kweekskool te Stellenbosch, word in 1881 gelegitimeer, en bevestig in sy eerste gemeente, Steynsburg, in die begin van 1882 bevestig. Nadat hy ʼn kort tyd hier gearbei het hebben, neem hy ʼn beroep aan na Rouxville, waar hy tot aan sy dood gearbei het. In April, 1906, gaan hy van zy standplaats om die sitting van die Sinode te Bloemfontein by te woon, word egter krank, en moes op 1 Mei huiswaarts keer. Hy kon egter nie verder kom as Aliwal-Noord, waar hy ʼn een kort maar smartelike siekbed, die laatste asem uitblaas. Die oorledene was ʼn voortreflike en innig beminde broeder, ʼn getroue en voorbeeldige herder en leraar, ʼn wyse en minsame vader en eggenoot. In Ring en Sinode het sy woord gewig gedra, en die Kerk van Oranje verlies in hom een getrouwe en konseientiense leeraar. Gedenkt uwen voorgangeren. Aanschouwende de uitkomst hunner wandeling. – Jaarboek 1907/159