Alheit, Pieter Albertyn

GEBORE

2 Mei 1883

OORLEDE

27 Aug. 1968

UNIVERSITEIT

 –

gelegitimeer

1910

ORDEN

1911

standplase

14 Mei 1911 Indwe

13 Jul 1914 Bethulie

25 Nov. 1916 Queenstown

13 Mei 1922 Montagu

10 Mei 1926 Loxton

13 Nov. 1937 Britstown

 

Ds. Pieter Albertyn Alheit is op 2 Mei 1883 op Colesberg gebore, en is in 1910 gelegitimeer. Hy het agtereenvolgens die gemeentes Indwe, Bethulie. Queenstown, Montagu, Loxton en Britstown bedien, tot by sy emeritaat in 1943. Die laaste paar jaar van sy lewe het hy in die ouetehuis op Ceres gewoon waar sy vader, wyle ds. W. A. Alheit, van 1894 tot 1910 Ieraar was. Hy is op 27 Augustus 1968 skielik op Rustenburg, waar hy by ‘n dogter gekuier het, in die ouderdom van 85 jaar oorlede, en is op Ceres begrawe. – (Jaarboek 1969).